1 Konings 2:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan koning Salomo is meegedeel: Joab het gevlug na die tent van die Here, en kyk, daar is hy by die altaar! Toe laat Salomo aan Benája, die seun van Jójada, weet: Gaan heen, val op hom aan.

1 Konings 2

1 Konings 2:27-39