1 Konings 2:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die gerug by Joab kom — want Joab was aan die kant van Adónia, alhoewel hy nie aan die kant van Absalom was nie — het Joab gevlug na die tent van die Here en die horings van die altaar vasgehou.

1 Konings 2

1 Konings 2:25-34