1 Konings 18:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is dit nie aan my heer meegedeel wat ek gedoen het toe Isébel die profete van die Here gedood het nie: dat ek van die profete van die Here honderd man, vyftig by vyftig, in ’n spelonk weggesteek en hulle met brood en water onderhou het?

1 Konings 18

1 Konings 18:3-18