1 Konings 18:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ek nou van u af weggaan en die Gees van die Here u wegneem — ek weet nie waarheen nie — en ek kom om Agab berig te bring en hy vind u nie, dan sal hy my doodmaak; en u dienaar vrees die Here van sy jeug af.

1 Konings 18

1 Konings 18:8-13