1 Konings 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ter wille van Dawid het die Here sy God vir hom ’n lamp in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem in stand te hou,

1 Konings 15

1 Konings 15:1-5