1 Konings 15:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het; en sy hart was nie volkome met die Here sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

1 Konings 15

1 Konings 15:1-8