1 Konings 14:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het hom begrawe, en die hele Israel het hom beklaag volgens die woord van die Here wat Hy gespreek het deur die diens van sy kneg, die profeet Ahía.

1 Konings 14

1 Konings 14:8-24