1 Konings 14:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die vrou van Jeróbeam haar klaargemaak en weggegaan en in Tirsa aangekom. Net toe sy op die drumpel van die huis kom, het die seun gesterwe.

1 Konings 14

1 Konings 14:7-26