1 Konings 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so het die Here my bevel gegee deur sy woord en gesê: Jy mag geen brood eet of water drink nie, en jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:1-14