1 Konings 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die man van God sê vir die koning: Al gee u my die helfte van u huis, ek kan nie met u saamgaan nie, en ek kan geen brood eet of water drink in hierdie plek nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:7-12