1 Konings 13:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die profeet wat hom van die pad af laat omdraai het, dit hoor, sê hy: Dit is die man van God wat teen die mond van die Here wederstrewig was; daarom het die Here hom aan die leeu oorgegee wat hom verskeur en hom gedood het volgens die woord van die Here wat Hy met hom gespreek het.

1 Konings 13

1 Konings 13:18-34