1 Konings 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen kom daar manne verby wat die lyk op die pad sien lê, terwyl die leeu langs die lyk staan; en hulle het dit kom sê in die stad waar die ou profeet woon.

1 Konings 13

1 Konings 13:15-31