1 Konings 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dít was die aanleiding dat hy die hand teen die koning opgehef het: Salomo het Millo gebou en daardeur die skeur aan die stad van sy vader Dawid toegemaak.

1 Konings 11

1 Konings 11:20-29