1 Konings 11:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

OOK Jeróbeam, die seun van Nebat, ’n Efraimiet uit Seréda — die naam van sy moeder was Serúa, ’n weduwee — ’n dienaar van Salomo, het sy hand opgehef teen die koning.

1 Konings 11

1 Konings 11:24-36