1 Konings 11:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Farao vir hom: Maar wat ontbreek jou by my, dat jy meteens begeer om na jou land te trek? En hy antwoord: Niks nie, maar laat my tog maar gaan.

1 Konings 11

1 Konings 11:12-23