1 Konings 11:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe Hadad in Egipte hoor dat Dawid met sy vaders ontslaap het en Joab, die leërowerste, dood was, sê Hadad vir Farao: Laat my gaan, dat ek na my land kan trek.

1 Konings 11

1 Konings 11:11-28