Titus 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons mense moet leer om nie onproduktief te leef nie. Hulle moet uitmunt in goeie dade om in ander se behoeftes te voorsien.

Titus 3

Titus 3:7-15