Titus 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het sy lewe vir ons gegee om ons los te koop van alles wat voor God verkeerd is, en om ons te reinig van alle sonde sodat ons sy volk kan wees wat net aan Hom behoort, entoesiasties om die goeie te doen.

Titus 2

Titus 2:5-15