Spreuke 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie hom wat spot, teregwys nie. Hy sal jou daarvoor haat. Wys iemand tereg wat wys is, en hy sal lief wees vir jou.

Spreuke 9

Spreuke 9:1-18