Spreuke 6:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Hy sal slae verduur en verneder word. Niks sal ooit weer sy skande kan uitwis nie.

34. Die verontwaardiging wat die vrou se man ervaar, sal brand soos vuur. Daar sal geen einde aan sy wraak wees nie.

35. Hy sal geen vergoeding aanvaar nie. Geen geskenk, hoe groot ook al,is vir hom genoeg nie.

Spreuke 6