Spreuke 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skielik oorval die armoede jou soos ’n struikrower. ’n Tekort aan kos oorrompel jou soos ’n gewapende dief.

Spreuke 6

Spreuke 6:2-15