Spreuke 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy op jou lewenspad loop, sal daar nie struikelblokke op jou pad wees nie. As jy hardloop, sal jy nie oor iets val nie.

Spreuke 4

Spreuke 4:10-20