Spreuke 31:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lemuel, dit pas beslis nie by konings om te veel wyn te drink nie. Dit pas nie regeerders om hulle aan drank oor te gee nie.

Spreuke 31

Spreuke 31:1-8