Spreuke 31:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy staan op as dit nog nag is. Sy maak ontbyt vir haar huisgesin. Die dag se werk deel sy aan haar slavinne uit.

Spreuke 31

Spreuke 31:12-22