Spreuke 30:28-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. geitjies wat jy met die hande vang, maar tog in paleise van konings bly.

29. Daar is drie, nee, eintlik vier wat pronkerig kan beweeg:

30. ’n leeu, die koning van die diere,wat vir niks uitdraai nie;

31. ’n oorlogsperd; ’n bokram; ’n koning omring deur sy leër.

32. As jy dom opgetree het deur jou aan te matig of slegte dinge beplan het, sit dan jou hand voor jou mond.

Spreuke 30