Spreuke 30:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so verbasend is dit wanneer ’n wellustige vrou haar seksuele sin kry, haar mond afvee en dan kan sê: “Ek het niks verkeerds gedoen nie.”

Spreuke 30

Spreuke 30:18-23