Spreuke 30:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moet nooit ’n slaaf vals beskuldig by sy eienaar nie. Hy sal jou vervloek en dan moet jy die gelag betaal.

Spreuke 30

Spreuke 30:9-17