Spreuke 3:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie vir jou buurman sê: “Gaan nou weg en kom môre weer, dan sal ek jou help,” terwyl jy dit nou al kon gedoen het nie.

Spreuke 3

Spreuke 3:22-33