Spreuke 3:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy hoef nie bang te wees dat teëspoed jou skielik sal tref nie. Die rampe vir slegte mense bedoel, sal nie oor jou kom nie.

Spreuke 3

Spreuke 3:20-28