Spreuke 29:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ’n wyse man ’n hofsaak maak teen ’n dwaas, sal die dwaas heftig raak en hom beledig. Daar sal nie kalmte in die hofsaal wees nie.

Spreuke 29

Spreuke 29:3-15