Spreuke 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Mens se hoogmoedigheid lei na vernedering. Iemand wat nederig is, ontvang uiteindelik eer.

Spreuke 29

Spreuke 29:19-27