Spreuke 29:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ’n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie,verloor hulle koers. As hulle leef volgens sy wet is hulle gelukkig.

Spreuke 29

Spreuke 29:11-25