Spreuke 27:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al sit jy ’n dwaas in ’n stampblok en al maal jy hom tussen die graankorrels in die meule, jy sal sy dwaasheid nooit uit hom kry nie.

Spreuke 27

Spreuke 27:18-27