Spreuke 26:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat ’n vanggat vir ’n ander mens grawe, val self daarin. Die klippe wat hy in ’n ander se pad rol, sal na hom toe terugkom.

Spreuke 26

Spreuke 26:25-28