Spreuke 26:22-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Na skinderstoriesluister mense graag,maar dit word maklikdeel van jou lewe.

23. Glasuur oor ’n potskerf, so is vleiende woorde wat uit ’n bose hart kom.

24. Iemand wat in sy hart haaten bedrog koester,steek dit weg agter sy woorde.

25. Wanneer so iemand mooi dinge sê, moet jy dit glad nie glo nie. Hy is vol bose bedoelings.

Spreuke 26