Spreuke 25:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. ’n Regverdige mens wat swig voor die goddeloseis soos ’n fontein vol modder, soos ’n put met vuil water.

27. Om te veel heuning te eet, is nie goed nie,so ook is iemand wat voortdurend sy eie eer soek.

28. Iemand wat homself nie in bedwang kan hou nie, is soos ’n stad sonder ’n muur wat beskerming bied.

Spreuke 25