Spreuke 24:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie teen iemand getuig as hy jou nie rede daarvoor gegee het nie. Moenie mense mislei met wat jy sê nie.

Spreuke 24

Spreuke 24:20-34