Spreuke 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Pa van ’n kind wat reg doen,het rede vir blydskap. ’n Wyse kind verskaf sy ouers groot vreugde.

Spreuke 23

Spreuke 23:20-25