Spreuke 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat verstandig is, sien wanneer die onheil kom en kruip weg. Die onervare mens loop oopoë daarin vas en boet daarvoor.

Spreuke 22

Spreuke 22:1-4