Spreuke 22:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Soek eerder na ’n goeie naam as na groot rykdom. Hoë aansien is beter as silwer of goud.

2. Vir mense, ryk en arm, is dit dieselfde: die Here het hulle almal gemaak.

Spreuke 22