Spreuke 20:7-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Hy wat opreg en eerlik leef, se kinders is baie gelukkig.

8. Wanneer die koning op sy troon sit om oor ’n saak te besluit, moet hy uitsorteer wat reg en wat verkeerd is.

9. Wie is daar wat kan sê: “Ek het my hart gesuiwer, ek het my gereinigvan al my sonde”?

10. Die Here het nie tyd vir dubbele standaarde en vals mate nie.

Spreuke 20