Spreuke 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat klere as ’n pand van iemand wat borg staan vir ’n buitelander, kry by hom ’n waarborg wanneer hy instaan vir ’n vreemde se skuld.

Spreuke 20

Spreuke 20:9-23