Spreuke 2:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis.

11. Oordeelkundigheid sal jou beskerm,verstandigheid sal na jou omsien.

12. Dit sal jou weerhou van ’n verkeerde lewenswyse. Dit sal jou weghou van mense wat besig is met verkeerde dinge.

Spreuke 2