Spreuke 19:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy iemand wat spot, bestraf, leer jy dié wat nog onervare is. Wanneer jy ’n verstandige teregwys, word hy nog verstandiger.

Spreuke 19

Spreuke 19:20-29