Spreuke 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur die regte woorde te gebruik kan ’n mens sy honger stil. Hy kan genoeg kry om te eet met wat hy sê.

Spreuke 18

Spreuke 18:16-24