Spreuke 17:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die pa van ’n dwaas ervaar baie hartseer. Daar is geen vreugde vir ’n pa as sy seun ’n dwaas is nie.

Spreuke 17

Spreuke 17:19-28