Spreuke 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Verstandige slaaf kan heers oor ’n seun wat skande maak.Hy sal saam met die broers hulle pa se goed erf.

Spreuke 17

Spreuke 17:1-7