Spreuke 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een teregwysing bereik meer by ’n verstandige mens as 100 houe oor die rug van ’n dwaas.

Spreuke 17

Spreuke 17:1-12