Spreuke 16:24-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Mooi woorde is soos heuning; dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.

25. Dit kan lyk of ’n mens reg lewe.Agterna gesien is dit die pad na die dood.

26. ’n Werker se honger motiveer hom om te werk, sy behoefte aan kos dryf hom.

Spreuke 16