Spreuke 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning se woede is ’n draer van die dood. ’n Wyse mens probeer sy woede afkoel.

Spreuke 16

Spreuke 16:6-17